UNIONDALE |HAARLEM NUUS - Neem kennis dat die kantoor vir jeugontwikkeling in Langstraat, Lyonville, Uniondale en die jeugontwikkelingskantoor in Bergstraat, Haarlem, van vandag, Woensdag 2 September tot Vrydag 4 September, gesluit is en weer op Maandag 7 September oop sal wees weens Covid-19-verwante maatreëls.
Die munisipaliteit vra om verskoning vir die ongerief en is daartoe verbind om dienste te lewer in die lig van voortdurende Covid-19-uitdagings.
Die publiek kan dringende navrae oor jeugaangeleenthede en dienste aan Jeffrey van Wyk e-pos by jjvanwyk@george.gov.za of hom kontak by 084 696 8930.
Uniondale and Haarlem Youth Development Offices Closed
Please note that the Youth Development Offices in Lang Street, Lyonville, Uniondale and the Youth Development office in Berg Street, Haarlem will be closed from today, Wednesday, 2 September until Friday, 4 September and will re-open on Monday, 7 September, due to Covid-19 related measures.
The municipality apologises for the inconvenience and remains committed to deliver services in the face of ongoing Covid-19 challenges.
The public can email urgent queries about youth matters and services to Jeffrey van Wyk at jjvanwyk@george.gov.za or contact him on 084 696 8930.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'