Update Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die liggaam van 'n man is vroeër vanmiddag onder in 'n kloof langs die N2 in Zone 9, Thembalethu, aangetref.
In hierdie stadium is dit onbekend hoe lank die man dood is óf hoe lank die lyk al daar lê.
Die lyk is in dieselfde area gevind as waar twee mans gisteraand, Maandag 13 Mei, ook geskiet is.
Nooddienste, plaaslike polisie en forensiese deskundiges is tans op die toneel.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
Kyk 'n video hierdonder.
Lees 'n verwante artikel | Shooting update: Police still searching for suspects
In hierdie stadium is dit onbekend hoe lank die man dood is óf hoe lank die lyk al daar lê.
Nooddienste, plaaslike polisie en forensiese deskundiges is tans op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'