GEORGE NUUS - 'n Botsing tussen twee voertuie het vroeër vanoggend by die lughawe-kruising plaasgevind.
Beide bestuurders is ongedeerd.
Die voertuie wat in die botsing betrokke was is 'n Hyundai wat vanaf die lughawe in die rigting van Blanco gery het, en 'n Ford Ranger wat vanaf George in die rigting van Groot Brakrivier onderweg was.
ER-24 was op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'