Gallery
GEORGE NUUS - Talle George-inwoners is vanoggend by Redefine Boulevard in Yorkstraat byeen om hulle misnoeë oor plaasmoorde te betoon.
Almal is in swart geklee.
'n Vreedsame optog gaan om 10:00 by Checkers in Yorkstraat begin en by die Garden Route Mall eindig.
Die optog sluit aan by nasionale massa-aksie om bewusmaking rondom plaasmoorde in Suid-Afrika te skep.
Die optog begin 10:00 vanoggend. Foto's: Kristy Kolberg
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'