GEORGE NEWS - With a public holiday coming up, passengers need to note that the Saturday bus schedules will be followed on Heritage Day, Wednesday, 24 September.
In case of uncertainty about the Saturday schedules, passengers can visit here for user-friendly timetables.
Alternatively, they can phone the Go George Call Centre on 0800 044 044 where agents are on duty from 05:00 until 20:00, seven days a week.
Go George-skedule op Erfenisdag
Met ’n openbare vakansiedag wat voorlê, is dit belangrik vir passasiers om kennis te neem dat die Saterdagskedule gevolg sal word op Erfenisdag, Woensdag 24 September 2025.
In geval van onsekerheid oor die Saterdag-skedules kan passasiers die gebruikersvriendelike tydroosters hier gebruik of die Go George-inbelsentrum skakel by 0800 044 044.
Ingeligte agente is sewe dae per week van 05:00 tot 20:00 aan diens om passasiers te help om hul ritte te beplan.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’