Monday 14:31
few clouds
Tomorrow:
few clouds 22°
George
Die kleingoed van die Kekkel en Kraai-speelgroep in Borcherds speel deesdae met die fraaiste slange van opgestopte dasse, asook handgemaakte lappoppe. Hierdie spesiale toevoeging tot die skool is te danke aan die handewerk van die Bergsig Senior Kuns- en Kuiergroep, wat weekliks brei, hekel en met afvallappe toor om unieke handgemaakte speelgoed vir kinders te skep. Die kleuters by Kekkel en Kraai het elk ’n speelding vir Kersfees ontvang, en die geskenkuitdeling is verlede Woensdag, 3 Desember, met ’n heerlike Kerspartytjie by die skool gevier.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald