Gallery
GEORGE NUUS - Van die belowendste junior tennisspelers in die Suid- en Wes-Kaap het verlede naweek by die Great Tennis-akademie se nuwe hoofkantoor by PW Botha-kollege aan die eerste Eden Sportscentre Mini 1-toernooi deelgeneem.
Hugo Redelinghuys het Sondag by 'n paar van die eindstryde gaan inloer om die aksie op kamera vas te vang.
Die finale uitslae is:
MS: Johan-Louis Vos klop Daniel Wessels 6/2 6/4.
Seuns o.14: Drikus de Jager klop Frans-Willem van der Merwe 7/6 6/7 11/7.
Seuns o.14 (goue afdeling): Phillip Erasmus beat klop Olivier 6/4 6/2.
Seuns o.12: Johan Naude klop Milan Strydom 6/3 6/1.
Seuns o.12 (goue afdeling): Ivan Beukes klop Roux Delport 4/6 7/6 10/5.
Seuns o.10: De Villiers Lamprecht klop Rijon Kasselman 6/1 5/7 10/8.
Dogters o.18: Chandre Boshoff klop Maaike Ferreira 7/5 6/4.
Dogters o.14: Liebe Oosthuizen klop Patricia Esterer 6/4 7/6 11/9.
Dogters o.12: Ile Lategan klop Kelly Coetzee 6/3 6/2.
Dogters o.12 (goue afdeling): Riley Slack klop Danja Swart 6/4 6/4.
Dogters o.10: Lara Rossouw klop Suzaan le Roux 6/3 6/3.
Dubbels:
MD: Nel/Oosthuizen klop Vos/Wessels 3/6 7/5 10/5.
BD o.14: Mostert/Mostert klop Backeberg/Doig 6/3 6/3.
BD o.12: Naude/Pienaar klop Western/Breytenbach 6/1 6/2.
BD o.10: Lamprecht/Clark klop Kasselman/Western 6/4 6/5.
GB o.18: Boshoff/Ferreira klop De Wet/Smit 6/2 6/1.
GD o.12: Potgieter/Smit klop de Waal/Lategan 6/3 7/5.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'