Tuis moes George C met 4-2 die knie buig voor Rietbron, wat waarskynlik meer dikwels in sulke hitte die tennisbane trotseer.
Op Mosselbaai het George B met 4-2 oor Mosselbaai B geseëvier en op Plettenbergbaai het George A 4-2 oor Plettenbergbaai A koning gekraai.
George B speel eerskomende Saterdag tuis teen Riversdal.
Die eerste van die SWD 190’s-spankompetisies vind op 26 Maart op George plaas.
Thea Malherbe en David Lloyd