GEORGE RUGBYNUUS - Die MicFin Premierliga-klubrugbyprogram word weer op Saterdag 27 April hervat. Met die Paasnaweek wat voorlê, gaan al die klubs eerskomende naweek 'n blaaskans neem.
Drie wedstryde behoort groot belangstelling te wek: Crusaders op sy tuisveld teen Blanco; Barbarins teen Evergreens op Mosselbaai en George teen Groot-Brakrivier op Outeniquapark.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'