GEORGE NUUS - Perderuiters van Hoërskool Outeniqua het uitstekend gevaar in die Autumn Show Jumping-toernooi wat in Mei by die George Riding Club aangebied is.
Resultate:
• Eldine Grobler (2 x 1ste plekke, 2 x 2de plekke vir o.a. perdespring en dresseer);
• Linke Steyn (1 x 1ste plek, 1 x 2de dresseer) en
• Pippa Squair (6 x 1ste plekke vir o.a. perdespring en dresseer).
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'