Die belangrikste uitslae van die dag is:
Hokkie: seuns eerstespan - Kwaggas 1, Boys High 0; meisies - Kwaggas 0, Girls High 0.
Netbal: eerstespan - Kwaggas 23, Girls High 17.
Rugby: eerstespan - Kwaggas 17, Boys High 22; o/16 - Kwaggas 9, Boys High 26; o/15 - Kwaggas 23, Boys High 13; o/14 - Kwaggas 8, Boys High 3.
Saterdag besoek DF Malan van Bellville die Kwaggas in George. Daar word in alle sportsoorte meegeding. Die hoofwedstryd (rugby) vind om 13:15 plaas. Almal is welkom.
Foto's verskaf deur Gavin Falck.
 (Medium).jpg)
 (Medium).jpg)