SUID-KAAP NUUS - Twaalf netbalspanne gaan van Vrydag af by Hoërskool Oudtshoorn aan 'n interprovinsiale ontwikkelingstoernooi deelneem.
Spelers van Overberg, Weskus, Kaapse Wynland, Kaapstad, Sentraal Karoo en Eden, die gasheer, sal in aksie wees.
Die toernooi begin Vrydagmiddag om 15:00 en op Saterdag om 08:00 tot ongever 16:00.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'