Gallery
STREEKSNUUS - Van George se beste junior en senior tafeltennisspelers het op Saterdag 8 Junie aan die Riversdal Ope deelgeneem.
FOTOGALERY: Eden se bestes by tafeltennistoernooi
Die toernooi, wat bykans 60 spelers gelok het, is in die Thusong-sentrum in Riversdal aangebied. Dis goed ondersteun deur laer- en hoërskolespelers uit George, Mosselbaai, Knysna en natuurlik plaaslike skole in Hessequa waarvan die meeste van Riversdal was. Hugo Redelinghuys was daar met sy kamera om die aksie vas te vang.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’