GEORGE NUUS - Die Outies het op 22 Februarie die Nashua Prestige-atletiekbyeenkoms aangebied.
Tydens hierdie byeenkoms verower die Outies 29 medaljes en breek twee rekords.
Megan Botha het die o. 10 100 m-rekord verbeter.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'