Feitlik al die top SWD-atlete in die onderskeie afdelings was in aksie met Vuyo Witbooi, van Outeniqua Harriers, wat die marathon-titel gebuit het.
New Hieights Civils was die hoofborg van die dag wat vir goeie pryse gesorg het.

Die kategorie-wenners, wat goed in die marathon gevaar het, tydens die prysuitdeling afgeneem.
.jpg)
Die atlete wat die onderskeie afdelings in die halfmarathon gebuit het saam met Alf Zehmke, voorsitter van Outeniqua Harriers, heel links.