TUINROETE LANDLOOP NUUS - Verskeie uitstaande prestasies is by die tweede landloopligabyeenkoms van Atletiek SWD (ASWD) by die Korrektiewe Jeugsentrum op Mosselbaai behaal.
Die byeenkoms is in samewerking met Mosselbaai Harriers aangebied.
Die groep junior atlete het by die tweede landloopligabyeenkoms van Atletiek SWD (ASWD) by die Korrektiewe Jeugsentrum op Mosselbaai uitgeblink.
Die uitslae van die onderskeie wedlope is:
- 1 km seuns 8 jaar: 1. Luciaho Mango 3:23.65;
- 1 km Dogters 8 jaar: 1. Jessnique du Plessis 3:41.73;
- 2 km seuns 9 jaar: 1. Christiano Weyers 7:16.65;
- 2 km dogters 9 jaar: 1. Shakira Jansen 8:27.23;
- 2 km seuns 10 jaar: 1. Ethan Gwanie 6:54.23;
- 2 km dogters 10 jaar: 1. Caitlyn Cawood 7:26.47;
- 3 km seuns 11 jaar: 1. Ronnie de Vos 10:28.76;
- 3 km dogters 11 jaar: 1. Shaneez Wymers 11:31.44;
- 3 km seuns 12 jaar: 1. Zaylynn Ruiters 10:16.56;
- 3 km dogters 12 jaar: 1. Nolene Pietersen 11:08.76;
- 4 km seuns 13 jaar: 1. Ruben Nel 13:38.40;
- 4 km dogters 13 jaar: 1. Shafieka du Preez 11:08.76;
- 4 km seuns 14 jaar: 1. Ryan-Lee Vallentyn 13:37.57;
- 4 km dogters 14 jaar: 1. Mursha Robbenson 15:07.03;
- 4 km seuns 15 jaar: 1. Raymondo Harris 12:58.22;
- 4 km dogters 15 jaar: 1. Yolanda Goeieman 15:33.27;
- 6 km seuns 16 jaar: 1. Renier Jansen 19:18.65;
- 6 km seuns 17 jaar: 1. Melvin Visser 18:53.35;
- 6 km dogters 17 jaar: 1. Cheydene v/d Ross 17:27.20;
- 8 km seuns 19 jaar: 1. Waldo Kaptein 25:48.37;
- 8 km dogters 19 jaar: 1. Candice van Beulen 21:16.69;
- 8 km mans 40+ 1. Whayne Windwaai 32:46.79;
- 8 km vroue 40+ 1. Chantel Barkhuizen 18:11.04;
- 4 km senior mans: 1. Jeandre McCathy 12:56.7;
- 10 km senior mans: 1. Jamie-Lee van Reenen 34:00.05;
- 10 km vroue 50+ 4 km: 1.Sharon Losper 18:19.25;
- 8 km mans 35+ 1. Melikhaya Msisi 28:28.37;
- 8 km mans 45+ 1. Booi Salman 28:43.08.
Die volgende ASWD-ligabyeenkoms is op 8 Junie in Beaufort-Wes.
Die vroue wat pryse gewen het by ASWD se tweede landloopbyeekoms op Mosselbaai.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'