GEORGE NUUS - Laerskool George-Suid het die naweek, ná 'n reeks uitstekende prestasies in verskeie ouderdomsgroepe, die trofee vir die beste laerskool by die SA tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn gewen.
Die toptien is soos volg:
- Liam de Wet (o. 9-seuns - 2de)
- Christoff Willem Koch (o. 9-seuns - 4de)
- Daniël van Wyngaard (o. 13-seuns - 7de)
- Ella Coetzee (o. 9-meisies - 7de)
- De Wet Venter (o. 11-seuns - 10de)
Ander leerders het ook goed gevaar:
- Amelie Lamprecht (o. 9-meisies),
- Leah de Wet (o. 11-meisies),
- Nina Vlok (o. 11-meisies),
- Olivia Lamprecht (o. 11-meisies),
- Angelique Pieterse (o. 11-meisies),
- Andre Steyn (o. 11-seuns),
- Victor van der Sandt (o. 11-seuns),
- Lukas van Wyngaard (o. 11-seuns),
- Ezra Scheepers (o. 13-seuns),
- Bernard Lamprecht (o. 13-seuns),
- Mariane Labuschagne (o. 15-meisies) en
- Eduard Snyman (o. 15-seuns).
Die skole se uitstekende prestasies oor al die ouderdomsgroepe het bygedra tot hul sukses en die welverdiende trofee vir beste laerskool.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’