Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Sean Snyman van die DA is die nuwe speaker van die stadsraad.
Hy het 31 stemme op hom verenig en Donovan Saptoe van Good 22 stemme. Daar was twee bedorwe stembriefies.
Snyman is tot speaker verkies nadat die DA, die VF Plus en die ACDP 'n koalisie ooreenkoms gesluit het.
Sean Snyman. Foto: Michelle PIenaar
Video: Sean Snyman is die nuwe Speaker
Rosa Louw van die Good party bring haar stem uit vir die Speaker van die raad.
Foto: Michelle Pienaar
Stemme vir die nuwe burgemeester word getel. Foto: Michelle Pienaar
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'