Update
MOSSELBAAI NUUS - 'n Vyftienjarige meisie van Brandwag, Chrislene James wat sedert 29 September as vermis aangemeld is, is veilig terug by haar huis.
Sy het glo self na haar ouers se woning terug gekeer.
Die omstandighede van haar verdwyning is nog nie bekend gemaak nie.
Vorige artikel: Tiener van Brandwag vermis
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'