Dié baniere, wat op twee voertuie vasgemaak is, het in groot rooi letters op gedruk gehad: “OOS MOOT Fire die hoof wat niks doen om afknouery / boelliery te stop!”
Die protes is deur een van die ouers van ’n kind by die skool, Mnr Roelf van der Merwe, geloods.
Van der Merwe sê sy stiefdogter is al sewe maande lank die slagoffer van afknoeuery en beweer die skool het niks gedoen om die probleem op te los nadat hy dit gerapporteer het nie.