Nou eis hy R1,75 miljoen van die Gautengse owerheid nadat die oog blind geword het.
Die oog lyk ook dof, het sy prokureur, Greyling Erasmus van Pretoria, Maandag gesê.
Die Noord-Gautengse hooggeregshof het beslis Els mag met sy eis voortgaan, al het die voorval reeds in 2011 gebeur.
Els (21), van Geduld in Springs, het houtwerk gedoen toe ’n spyker in sy oog gesteek het.