HEIDELBERG NUUS - 'n Huisgesin van Heidelberg het gisteraand (Woensdag 16 Oktober) alles verloor toe hul plaashuis deur vlamme in puin gelê is.
Marius Kluyts, plaasbestuurder op die plaas Diepkloof sy vrou en hul drie kinders moes die huis blitsvinnig ontruim toe hy ongeveer 23:30 wakker word en besef dat die huis in ligte laaie is.
Hy vertel dat hy alles in die brand verloor het, onder andere die werkers se lone wat hy net gistermiddag getrek het vir uitbetaling.
Lees meer by www.suidkaapforum.com
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’