GEORGE NUUS - 'n Vrou wat vroeër vandag as vermis aangemeld is, is gevind.
Ruby Dreyer is laas gesien toe sy vanmiddag omstreeks 12:00 by Boardware in George was.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie, maar volgens haar familie, is sy veilig.
Lees 'n vorige artikel: Vrou vermis
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'