SUID-KAAP NUUS - Die provinsiale verkeersafdeling het vanmiddag kennis gegee dat die Swartbergpas tot môreoggend (Donderdag 5 Julie) gesluit is.
Verkeersbeamptes sal môre die padtekens verwyder mits dit nie vannag reën of weer sneeu nie.
Die pas is Maandag gesluit as gevolg van sneeu.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'