Update
GEORGE NEWS - The George Municipality waste reduction programme kicked off on 1 February and is currently been rolled out to neighbourhoods across the municipal area. Two green bags (garden and kitchen waste) and two blue bags (recyclables) will be dropped off to households on their usual refuse removal days, starting the week of 4-8 February 2019.
Collection of green and blue bags will start on Monday 11 February 2019 and will be collected on the same day as black bag refuse removal, but by different trucks – before or after the black bag collection and may be hours apart. Each collected full blue or green bag will be replaced with another of the same colour on the same day.
Households or businesses that are actively recycling and require additional green or blue bags, can collect from the Interwaste premises at 10 Extension Road, Pacaltsdorp Industrial Area.
If you have not received your initial, two-of-each bags, please report to Interwaste 044 878 0688.
ENQUIRIES
Green and blue bags: Interwaste
Physical address: 10 Extension Road, Pacaltsdorp Industrial Area. Phone: 044 878 0688
Black bags: George Municipal Environmental Services
Physical address: 82 Meade Street, George. Phone 044 802 2900
GENERAL
Households can put out seven bags per week, in any combination of green, blue and black.
Additional tied bundles of branches are allowed if they are shorter than a metre in length and can be picked up by one person.
BLUE bags are for non-soiled recyclable materials, including plastic, paper, card board, glass etc.
GREEN bags are for green waste, including organic kitchen waste such as fruit and vegetable peels, as well as garden waste, including grass cuttings, leaves etc. No soil is allowed in the green bags.
No soil is allowed in the green bags.
BLACK bags are for ‘wet’ waste, things that cannot be recycled.
All refuse bags must be put out by 07:00 on removal day.
Please don’t put bags out the day or night before removal.
Please wrap broken glass in newspaper before placing in bags to prevent injuries to workers.
*Die George Munisipaliteit se afvalverminderingsprogram het 1 Februarie afgeskop en word tans na woongebiede regoor die munisipale gebied uitgerol. Twee groen sakke (tuin en kombuisafval) en twee blou sakke (herwinbare items) sal by huishousings op die gewone vuilgoedopteldae gedurende die week van 4-8 Februarie 2019 afgelaai word.
Groen en blou sakke sal vanaf Maandag 11 Februarie 2019 opgetel word en sal op dieselfde dag as die optel van swart sakke geskied, maar deur verskillende trokke – voor of ná swartsakke opgetel word en kan ‘n paar ure apart geskied. Elke blou of groen sak wat opgetel word sal op dieselfde dag met die oorstemmende kleur vervang word. Huishoudings of besighede wat aktief herwin en addisioneele groen of blou sakke benodig, kan dit afhaal by Interwaste se perseël by 10 Extension-pad, Pacaltsdorp Industria.
Indien u nie u eerste twee-van-elk sakke ontvang het nie, rapporteer dit asseblief aan Interwaste by 044 878 0688.
NAVRAE
Groen en blou sakke: Interwaste
Fisiese adres: Extension-pad 10, Pacaltsdorp Industria.
Skakel: 044 878 0688
Swart sakke: George Munisipaliteit Omgewingsake
Fisiese adres: Meade-straat 82, George. Skakel: 044 802 2900
ALGEMEEN
Huishoudings mag tot sewe sakke per week uitsit in enige kombinasie van groen, blou en swart. Addisionele bondels takke word toegelaat indien dit met tou gebind is, korter as ‘n meter in lengte is en deur een persoon opgetel kan word.
BLOU sakke is vir skoon, herwinbare materiale soos plastiek, papier, karton, glas, aluminium blikkies ens.
GROEN SAKKE is vir groen afval insluitende organiese kombuisafval soos vrugte en groenteskille, asook tuinafval soos gesnyde gras, blare ens. Daar mag nie grond in die groen sakke wees nie.
SWART sakke is vir ‘nat’ afval, dinge wat nie herwin kan word nie.
Alle sakke moet teen 7vm op verwyderingsdag uitgesit word. Moet asseblief nie die sakke die dag of aand voor die tyd uitsit nie.
Draai asseblief gebreekte glas in koerantpapier toe voordat dit in sakke geplaas word om beserings van werkers te voorkom.
Read previous articles:
'We bring you the latest George, Garden Route news'