GEORGE NEWS - The public is advised that the George Library will remain closed on Saturday, 28 September, due to renovations.
We apologize in advance for any inconvenience.
Publieke kennisgewing
Die publiek word in kennis gestel dat die George-biblioteek op Saterdag 28 September gesluit sal bly weens opknappings.
Ons vra vooraf verskoning vir enige ongerief.
'We bring you the latest George, Garden Route news'