Inwoners van Pacaltsdorp het vanoggend ‘n petisie aan die senior aanklaers, Muller Redelinghuys en Tabby Tibedi oorhandig waarin hulle vra dat die verdagtes nie op borgtog vrygelaat word nie.
Jansen se vrou, Charlene (52), haar seun, Hadley Fourie en nog drie ander mans, Paul Jansen, Gareth Gordon en Ricardo Prins word van die moord verdink.