Die Golden Valley Rus Skema (GRS)-buurtwag in Blanco het nuwe toerusting van die raadslid in hul wyk, Jacobus Booysen, ontvang.
“Ons wil die raadslid bedank vir die skenk van toerusting wat ons meer sigbaar in die gemeenskap gaan maak en ons gaan help om ons woonbuurt veilig te hou,” sê Elmar Campher van die buurtwag.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’