ALBERTINIA NUUSFLITS - ‘n Onbekende aantal laerskoolleerders van Westcott Primary is beseer in ‘n ongeluk vroeër vanoggend toe ‘n band van die bussie waarmee hulle vanaf Knysna na Dieprivier onderweg was, blykbaar gebars en die voertuig die pad verlaat en gerol het.
Dit het op die N2 buite Albertinia gebeur.
Lees meer en sien 'n fotogalery op ons susterskoerant, Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'