Polisiewoordvoerder, Chantel Marais sê, die liggaam wat gevind is, was erg ontbind. Die liggaam van vrou is in die bosse naby die plaaslike laerskool gevind. Polisie vermoed die liggaam mag die wees van die 48 -jarige Maria Oktober wat op 4 Mei verdwyn het.
Maria is laas lewend gesien toe sy haar Wolwedans huis saam met haar 50 -jarige man, Troy Oktober verlaat het.
ARTIKEL: LOUISE KARSTEN, MOSSEL BAY ADVERTISER-JOERNALIS