TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
Idiomatiese uitdrukking
vir pampoenspoke skrik Bang wees vir nietighede, veral iem. of iets wat nie gevaar inhou nie of minder gevaar inhou as wat algemeen aanvaar of voorgegee word: “As ek weer kom, sal dit nie in vrede wees nie!” “Ons skrik nie vir pampoenspoke nie!” (K. Kielblock in Huisg., 6 Mrt. 1964, 70).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’