Dit is van die uiterste belang dat gesonde hondjies op ses weke teen die siekte ingeënt word en weer vier weke daarna 'n skraagdoses ontvang. Let wel, dat honde dan elke vier weke daarna totdat hulle viertien weke oud is, moet ingeënt word. Dit is ook baie belangrik dat teef honde waarmee geteël word, gereeld inentings ontvang.