GEORGE NUUS - Tydens Van Kervel Skool se jaarlikse erkenningsgeleentheid wat op 28 Oktober gehou is, is die nuwe hoofleiers vir 2023 aangekondig.
Hulle is van links:
- Dylan Agulhas (onderhoofseun)
- Jazmin Ahlschlager (onderhoofdogter)
- Jenna Leigh Harmse (hoofdogter)
- Corné Vis (hoofseun)
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'