Update
GEORGE NUUS - Die groep mense wat sedert vanoggend, Vrydag 28 Januarie, die lang pad na George-munisipaliteit te voet aangedurf het om vir hul strandgebied te betoog, is uiteindelik op pad huis toe.
Beide burgemeester Leon van Wyk en Brigadier Cetyana van die polisie het 'n memorandum ontvang en geteken.
Terugvoer word verwag na sewe dae.
George-burgemeester Leon van Wyk en die polisie se Brigadier Cetyana voor siviele dienste, om die memorandums in ontvangs te neem.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'