Dit is so, maar net as jy gekeur word en elke jaar deurkom. Op die oomblik kan jy vakke sleep en daar is tweede kanse as jy genoeg moola bymekaar kan skraap om weer te probeer. Maar, as die belastingbetaler ten volle vir iemand se studies moet betaal sal dit sekerlik 'n ander storie wees. Die keu-ringsproses sal baie streng wees en 'n tweede kans? Wat wou!