Met die aankoms van die Oudtshoorn Courant (susterkoerant van die George Herald) op die toneel, was die motorfiets onder die vragmotor vasgepen en was paramedici reeds besig om die vrou te behandel.
Die blyk of sy ernstige beenbreke in die ongeluk opgedoen het.