Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die Sewende-dag Adventistekerk hou vanmiddag 'n optog om steun aan mishandelde vroue en kinders te gee.
Die optog begin in Stompneusstraat en einding in Herculesstraat.
Volgens die organiseerders sê die kerk nee vir gesinsgeweld.
Daar word beoog om dit 'n jaarlikse geleentheid te maak.
Kyk 'n video hieronder.
Van die mense wat deelneem aan die optog in Maraiskamp.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'