UNIONDALE NUUS - Herstelwerk aan pype sal môre, Donderdag, 10 Junie en Vrydag, 11 Junie by die Uniondale Waterwerke plaasvind.
Die aanleg sal vir die twee dae nie bedryf kan word.
Inwoners word versoek om water uiters spaarsamig te gebruik en watertrokke sal beskikbaar gestel word, indien dit benodig word.
Vir enige noodgevalle met betrekking tot water bel die Uniondale kantoor gedurende kantoorure by 044 752 1024 of na-ure 044 801 6300.
Pipe Repairs at Uniondale Waterworks - Public must use water sparingly
Pipe repairs will take place tomorrow, Thursday, 10 June and Friday, 11 June at the Uniondale Waterworks. The plant will not be able to operate for the two days.
Residents are urged to use water extremely sparingly and water trucks will be made available if needed.
For any water emergencies, call the Uniondale office during office hours on 044 752 1024 or after hours on 044 801 6300.
'Ons bring jou die nuutste Uniondale, Tuinroete nuus'