GEORGE NUUS - Die George-brandweer is tans op ‘n toneel naby Roelcor in die omgewing van George Industria, waar ‘n grasbrand ontstaan het.
Volgens munisipale skakelbeampte, Debra Sauer, is daar ook ‘n moontlikheid van ‘n struktuur wat in Nelson Mandela-Boulevard ontvlam het.
“Ons vra die publiek om asseblief pad te gee vir die brandweervoertuie,” het Sauer gesê.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'