GEORGE NUUS - Henco Bester (13), gr. 7-leerder aan Laerskool Outeniqua, is genooi na die George Eisteddfod-feeskonsert.
Hy doen die monoloog Generation Gap en sluit die aand op 'n hoë nooit af met 'n 60's Medley.
Hy deel die Jr. Pop, Rock en Jazz-trofee met Jodi-Anne Michael en ontvang ook die Jr. Veelsydigheid-trofee.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'