Lewenslange gevangenisstraf is 'n onbepaalde vonnis omdat die duur daarvan, ten tyde van die oplegging onbekend is. Nietemin bestaan die moontlikheid van vrylating steeds. Ingevolge a 78 (1) van die Wet op Korrektiewe Dienste 111 van 1998 kan die minister van korrektiewe dienste, die gevangene op parool vrylaat op aanbeveling van die Nasionale Raad van Korrektiewe Dienste.
- Denneoord-pa kry lewenslank vir verkragting
- Verkragter sê ek is baie jammer
- Denneoord-pa moet wag vir vonnis
- Dad guilty of raping daughter's friends
- Denneoord-pa skuldig aan verkragting
- Ma sê slagoffers verdien nuwe lewe
- Seksuele saak van Denneoord pa uitgestel
- Opvolg: Denneoord verkragtingsaak
- Denneoord-pa nog nie gepleit
- Pa gaan glo skuldig pleit op seksklagte
- Pa wat glo dogter se maatjies verkrag in hof
- 3033 klagtes teen pa wat glo verkrag
- Pa wat glo dogter se maatjies verkrag in hof
- Pa wat glo verkrag later weer in hof
- Pa wat vriendinne glo verkrag Maandag in hof