Sponsored Content
BESIGHEIDSNUUS - Huis is waar jou verf is.WeatherPrufe Paints en Elastocryl-waterdigting word al vir jare met groot sukses op die Tuinroete op huise, geboue en landgoedere aangewend.
Wees lief vir jou huis en doen dit die eerste keer reg deur waterdigting aan te wend sodat die struktuur van die gebou optimaal beskerm kan word.
WeatherPrufe Paints bedien reeds vir die afgelope 14 jaar die Suid-Kaap met die heel beste in waterdigtings- en verfsisteme.
WeatherPrufe Paints is 'n trots Suid-Afrikaanse maatskappy, wat spesialiseer in die vervaardiging van die heel beste verf en Elastocryl-waterdigtingsisteme. Besparings van tussen 30% en 40% is vergelykbaar met betrekking tot van die ander groot maatskappye.
Op oppervlaktes, waar heelwat van die tradisionele waterdigtingsisteme nie die mas opgekom het nie, het WeatherPrufe Paints met die Elastocryl suiwer akriliese-sisteme en vol membraan, die top-stelsel geword om die langdurige waterdigting van betondakke, leunmure en die areas om vensters verseker.
Elastocryl word met die hand aangewend en verskaf ‘n optimale beskermingslaag. Nie net is dit son- en waterbestand nie,dit vir baie jare van uitstekende beskerming verskaf.
Verskeie van die voorste bou- en verfkontrakteurs in die area, gebruik reeds jare lank die WeatherPrufe-produkte . Elastocryl word met groot sukses in die plek van "t orch on"-waterdigting gebruik en kan selfs in visdamme , aangewend word.WeatherPrufe-verwe word spesifiek vir kustoestande vervaardig en verskaf die heel beste beskerming teen die elemente en vog.
Nog 'n woning word die eerste keer met die beste kwaliteit verf geverf, WeatherPrufe.
Dit is ideaal vir eiendomme langs die kus.
By WeatherPrufe kan jy kies uit 'n wye verskeidenheid verskillende verf vir verskillende oppervlaktes.
Hulle bekwame span sal jou bystaan om van jou woning, 'n droomwoning te maak.
WeatherPrufe Paints het 'n spesialiteitsverf- en waterdigtingswinkel in George geopen.
Kontak hulle: (David 082 977 7802), (Mark 083 278 7898), (Andrew 071 129 1321) of die WeatherPrufe tak by 087 164 6086.
Daar is 'n verskeidenheid produkte beskikbaar.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’