Advertorial
GEORGE SAKENUUS - Bazil is die DA se kandidaat. Hy is al vir die afgelope 50 jaar ‘n trotse inwoner van George. Hy was ‘n Raadslid, Onderburgemeester en Speaker in die George Munisipaliteit.
Hy is die stigter van sy eie NPO en Stigterslid van GCI en SAC.
Onder sy leiding was die grootste infrastruktuurprojekte in die nuwe bedeling bekendgestel.
Redes hoekom hy u Raadslid wil wees:
• Hy wil sy hele lewe lank gemeenskapswerk doen.
• Hy wil voortgaan om die gemeenskap in George te dien.
• van die George gemeenskap.
• Hy sal ook saam met die jeug werk om hul probleme aan te spreek.
Wyk 8 George Tussenverkiesing stem vir Bazil Petrus Woensdag, 11 November.
‘N LEIER MET ‘N HART VIR JOU
Brendon is die DA se kandidaat. Hy is ‘n trotse inwoner van Conville vir die afgelope 43 jaar.
Hy het sy loopbaan begin by Incredible Connection as ‘n verkoopspersoon. Hy het daarna aangesluit as ‘n Brandweerman en het die posisie beklee vir 15 jaar.
Hy is tans ‘n senior brandweerman by die George lughawe. Hy is getroud en ‘n trotse pa van 2 kinders.
Brendon wil graag help om die gemeenskap te ontwikkel en om hulle op te hef uit hulle huidige omstandighede, hy wil ‘n verskil maak in hul lewens.
Wyk 17 George Tussenverkiesing stem vir Brendon Adams Woensdag, 11 November.
Brendon Adams Ward 17
VAN DIE MENSE VIR DIE MENSE
Braam is die DA se kandidaat. Hy is ‘n trotse inwoner van Pacaltsdorp vir die afgelope 34 jaar.
Het sy loopbaan begin as ‘n area bestuurder vir Unilever SA. Hy het daarna aangesluit by Clover SA as ‘n Rekeningbestuurder.
Hy werk tans by ANCA Foods as die Depotbestuurder. Hy geniet dit om tennis te speel in sy vrye tyd en het ‘n passie vir sportontwikkeling vir alle sportsoorte. Hy is getroud en ‘n trotse pa van 3 kinders.
Hy wil graag saam met die George Munisipaliteit werk aan projekte wat na aan sy hart lê, naamlik omgewingsake soos ontbossing, veiligheid in die gemeenskap, sosiale bewusmakingsprogramme, dienslewering en werkskepping.
Wyk 27 George Tussenverkiesing stem vir Braam America Woensdag, 11 November.
Braam America Ward 27
‘N LEIER MET ‘N HART VIR JOU
Melvin is die DA se kandidaat en is ‘n trotse inwoner van George. Hy is ‘n bekroonde filantroop, mentor, gemeenskapsaktivis, besigheidseienaar en ‘n pastoor vir “Fresh Fire Ministries International”.
Hy is aan die voorpunt om te veg vir die verbetering van al die mense. Buiten sy ander posisies het hy sy naweke en aande spandeer as die direkteur van ‘n nie-winsgewende organisasie, genaamd “Reach”.
Hy was ‘n Studente-leier van die DA en het deel gevorm van die eerste DASO verkiesing oorwinning by NMMU. Hy het ook op die Uitvoerende Raad van die Studenteraad (SR) by NMMU gedien. Hy het ook ander Universiteite gehelp om DASO-takke te stig en gehelp met hulle verkiesings.
Wyk 14 George Tussenverkiesing stem vir Melvin Roelfse Woensdag, 11 November.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'