Sponsored Content
BESIGHEIDSNUUS - 'n Nuwe laag verf gaan hand-aan-hand met 'n nuwe jaar. WeatherPrufe Paints en Elastocryl-waterdigting word reeds vir jare met groot sukses in die Tuinroete op huise, geboue en landgoedere aangewend.
WeatherPrufe-produkte is onder meer op plekke soos Fancourt, Kingswood, Oubaai, Pinnacle Point, Pezula en verskeie ander ontwikkelings in die Mosselbaai-omgewing soos Karookraal gebruik.
WeatherPrufe Paints is 'n trots Suid-Afrikaanse verfmaatskappy wat spesialiseer in die vervaardiging van die heel beste verf en Elastocryl-waterdigtingsisteme met besparings van 30% tot 40% in vergelyking met die pryse van die groot maatskappye.
WeatherPrufe Paints het onlangs 'n spesialiteitsverf- en waterdigtingswinkel in George geopen.
Mark Groenewald en Dawid Wandrag, die eienaars van WeatherPrufe Paints.
Op oppervlaktes waar heelwat van die tradisionele waterdigtingsisteme nie die mas opgekom het nie, het WeatherPrufe Paints met hulle Elastocryl suiwer akriliese-sisteme met vol membraan, die top-sisteem geword vir die langdurige waterdigting van betondakke, parapet-mure en die areas om vensters.
Elastocryl word met die hand aangewend en verskaf ‘n optimale beskermingslaag wat son en waterbestand is en baie jare van uitstekende beskerming sal verskaf. Dit is ideaal vir eiendomme langs die kus.
Weatherprufe se produkte word op landgoedere gebruik.
WeatherPrufe Paints het die beste verfprodukte op die mark en verkoop kwaliteit verf aan kushuiseienaars. Kliënte kan kies uit meer as 50 kwaliteit hoë standaard produkte.
WeatherPrufe Paints is bekend daarvoor dat hulle die beste waterdigtende akrielproduk beskikbaar het. Dit voorsien kliënte van hoë kwaliteit, moeitevrye verf, met tot 'n 10 jaar waarborg.
By WeatherPrufe kan jy kies uit 'n wye verskeidenheid verskillende verf vir verskillende oppervlaktes.
Begin jou jaar met 'n kwaliteit laag verf wat slegs deur WeatherPrufe Paints voorsien kan word.
Die beste verfprodukte op die mark word gebruik.
Kontak hulle: (David 082 977 7802), (Mark 083 278 7898), (Andrew 071 129 1321) of die WeatherPrufe tak by 087 164 6086.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’