Sponsored Content
TUINROETE NUUS - Jy kan die beste kleur vir jou woning kies met die hulp van WeatherPrufe. Indien jy ook 'n spesifieke kleur verf in gedagte het, is WeatherPrufe jou antwoord.
WeatherPrufe Paints is trots daarop om huiseienaars aan die kus van die beste waterdigtende akrielproduk te voorsien.
Hulle voorsien kliënte van hoë gehalte, moeitevrye verf met tot 'n 10 jaar waarborg.
WeatherPrufe Paints is 'n private verf- en waterdigtingsvervaardiger in Suid-Afrika, wat in Kaapstad geleë is en daar is ook 'n winkel in George. Bring eenvoudig vir WeatherPrufe 'n monster, prentjie of stuk materiaal van die kleur waarvan jy hou en dit sal vir jou gepas word.
WeatherPrufe produseer 'n omvattende reeks produkte. Hulle is trots op die tegniese integriteit van hul produkte en behou 'n hoë standaard. Beproef veral die waterdigting met WeatherPrufe Elastocryl.
Die verf word vinnig droog en is dus perfek vir kusbewoners.
Daar is baie voordele daaraan verbonde om jou huis met WeatherPrufe Elastocryl te verf. Dit is 'n suiwer akriel bindmiddel vir maksimum weerbestandheid. Dit is buigsaam, maar tog nie klewerig nie en het hoëvolume vaste stowwe vir maksimum filmdikte.
Die WeatherPrufe-span sal verseker dat jou huis geverf is met 'n watergebaseerde verf, wat omgewingsvriendelik is. WeatherPrufe Elastocryl droog vinniger as konvensionele akriel waterdigting of enige ander produk op die Suid-Afrikaanse mark. Dit vorm 'n verflaag binne 10 minute ná toediening en kan na een uur 'n volgende laag verf kry.
Kontak WeatherPrufe Suid-Kaap en Tuinroete vandag vir 'n gratis kwotasie: David Wandrag (082 977 7802).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’