- 'n Verskeidenheid lam-, skaap- of vark-tjops
- Sappige verouderde steak. Die Pork Rump-steak ('n redelike nuwe toevoeging) is besonder geurig en word beslis aanbeveel.
- Smaaklike varknek- en Texan steaks - 'n gewilde keuse onder bestaande klante.
- Ribbetjies: winddroog, gemarineer of ge-rook - 'n moet op elke braaibord
- 'n Uitgebreide reeks eiesoortige tuisgemaakte worse – van bloukaas-en-groenvye tot mango-en-blatjang
- Kleiner braaihappies soos Cherry Delights
- Spatchcock-hoenders en peri-peri-hoen-dervlerkies
- Handige twee- of viermanbraaipakke