Sponsored Content Video
SAKENUUS EN VIDEO - Een van die belangrikste items wat eiendom by die kus benodig om instand gehou te word, is waterdigting sodat die struktuur van die gebou optimaal beskerm kan word.
Voorbereiding hiervoor bied bykans 90% sukses en juis om die rede is dit belangrik om die regte tipe vullers vir die opvul van krake te gebruik.
Weatherbond Enhance van WeatherPrufe Paints is spesifiek ontwerp om met skoon sement gemeng te word vir die vul van krake, wat verseker dat die beweegbaarheid en waterdigting van die herstelde oppervlak na afloop van behandeling 100% is.
Dit is ook belangrik dat alle plat oppervlaktes, areas om vensters en deurrame asook alle vulwerk deeglik afgeseël moet word.
Elastocryl waterdigting is die heel beste opsie hiervoor.
David Wandrag van WeatherPrufe sê Elastocryl word met slegs die beste suiwer akriel en vesel vervaardig en is los hande die heel beste akriliese-waterdigting op die Suid-Afrikaanse mark. Dit is UV-bestand en kan vog 100% keer.
Wandrag sê Elastocryl kan selfs by ‘n visdam aangewend word en DJ Dienste en hul span behandel maandeliks groot oppervlaktes met Elastocryl.
Met die finale verfwerk aan die buite- of binnekant van ‘n woonhuis is WeatherPrufe Weatherseal die beste opsie met ongelooflike goeie dekvermoë van soveel as 10 vierkante meter per liter en dit is spesifiek gemaak vir kustoestande en ook volgens Europese standaarde.
Waterdigting is belangrik vir eiendom by die kus.
The team of WeatherPrufe Paints in the Precap Centre in Courtenay street in George is ready to assist with colour matching and tinting of any colour. They will also assist with the best technical advice on various application methods and problem areas.
VIDEO: https://fb.watch/fOGRHPmYH3/
Application of real quality products on your investment will protect it from the elements for many years to come. There is really no substitute for quality.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'