Sponsored Content
BEST OF GEORGE WINNER - What an honour to be able to serve the mighty community of George for yet another year!
With a big heart, we can announce that we have been voted the best bakery in the Best of George Readers Choice Award for another year!
We thank our team dearly because the ovens would run dry without their dedication and support, and so would the baking community!
Vir die afgelope 29-jaar staan die Loerie Bakkery se deure vir jou oop, en bedien ons generasie na generasie met bekostigbare kwaliteit.
Ons nooi jou in met die onweerstaanbare geur van varsgebakte produkte. Ons gewaardeerde kliënte se besluitnemingsvaardighede word behoorlik op die proef gestel met ? reuse verskeidenheid smullekker soet-en-southappies.
Elke gebak, van brood tot koek, word daagliks van voor 04:00 met liefde en deernis gebak, sodat ons kan verseker dat jy ? smullekker, kraakvars ervaring mag hê.
Ons is baie trots daarop om as “jou” bakkery bekend te staan. Ons aanbiedinge wissel van tradisionele melkterte en brode tot weelderige koeke en pasteie. Ons gebruik slegs die beste bestanddele om die beste gehalte te verseker.
Behalwe vir ons heerlike lekkernye en bekostigbare pryse, is ons ook trots op ons uitstekende kliëntediens. Elke item word met liefde en sorg gebak.
Ons wil ook dankie sê aan elke kliënt – vir elke vinnige geselsie en oë wys en julle immergroen ondersteuning, julle beteken vir ons meer as wat woorde kan sê!
May we continue to bake together for many more years, and may our ovens never cease to amaze. Here's to a future filled with more mouth-watering creations and shared moments!
Our friendly staff welcome you with open arms and a smile on their face. We truly appreciate you and will continue to be “your” bakery.
Dankie dat ons jou eerste keuse van bakkery is. Mag ons nog vele jare saam bak.
- Lantie en Morné Gricius
The incredible Loerie Bakery team, George, your best bakery in town!
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’