GEORGE NUUS - Die hoof waterpyplyn in Haarlem het gebars. As gevolg hiervan sal die voordorp gedeelte sonder watertoevoer wees.
Geskatte herstelingstyd sal tussen 3 tot 4 ure wees.
’n Watertrok sal deur die strate van Haarlem ry om inwoners van water te voorsien.
Die munisipaliteit vra om verskoning vir die ongerief en waardeer u geduld.Kontakbesonderhede:
Vir navrae, kontak die George Munisipaliteit by 044 801 9111 of e-pos info@george.gov.za. Webtuiste: www.george.gov.za
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’