Saturday 08:15
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Dit was 'n woelige naweek op die Kwaggas se sportvelde verlede naweek, 8 tot 9 Maart, met hul 101-jaar Sportfees wat skole van verskeie provinsies na George gelok het vir twee dae van aksie. Busse met jong sportlui, ouers en afrigters het verlede Vrydag 8 Maart hier aangekom, van so ver as Noord-Heuwel in Krugersdorp, Hoërskool Framesby in Gqeberha en talle vanuit die Boland en Kaapse-omgewing. Die hoogtepunt van die geleentheid was die rugbywedstryd tussen Hoërskool Outeniqua en Noord-Heuwel, met beide A-spanne wat kragte gemeet het.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald